Sondagdiens 26 Januarie 2020 Hierdie week se liturgie: 26 Januarie 2020 Ons jaar het begin met ʼn voorneme om 2020 anders te doen en ʼn paar goed te verander sodat hierdie jaar ons sal seën met gemoedsrus en geestesgesondheid wat die vrugte van liefde, vreugde, en vrede sal dra. Met hierdie intensies gesels ons al vir ʼn maand lank oor KEUSES […]