Sondagdiens 29 September 2019 Hierdie week se liturgie: 29 September 2019 Ons tema vir September was — THE GIVENESS OF LIFE — en wat ʼn wonderlike reis om onderwerpe soos GELOOF (faith) en GEBOOIE (commitment), GEBED (prayer) en GENADE (grace) te kan verken. Eerskomende Sondag sluit ons ons tema af met ʼn gesprek oor wat beteken dit om ʼn GETUIE (witness) te wees. Net soos die ander vier begrippe is GETUIE ʼn […]