Sondagdiens 28 Julie 2019 Hierdie week se liturgie: 28 Julie 2019 “Happiness is what you allow to happen through you and not with you.” ― Chuck Spezzano Vir ʼn maand lank gesels ons oor die beginsels wat toegepas kan word as ons voel die lewe druk, of as dinge gebeur wat buite ons beheer is, óf wanneer ons oorweldig […]