29 JULIE 2018 Ons sluit Sondag ons maand se tema af oor — THE BUTTERFLY EFFECT — en gaan gesels oor ʼn klein woordjie wat ʼn enorme invloed kan hê op ons ganse lewe naamlik: ‘JOY’ — die bron van vreugde en blydskap. Ons het vreugde en blydskap as gevolg van JOY wat nie dieselfde is as HAPPINESS nie. Ons kan ongelukkig wees in sekere omstandighede of […]