SONDAG 25 NOVEMBER LITURGIE: 25_november_2018 In ons gesprekke oor die laaste paar weke weet ons dat ‘HOME’ nie ʼn plek is nie ... dit het die bakstene of ʼn dak, deure of ʼn adres nie. Soos reeds gesê, ‘HOME’ is a safe space of renewal, blossoming, expansion, love, and joy! Waar ʼn mens se broosheid en kwesbaarheid […]