30 September 2018 Liturgie: 30_september_2018 September 2018 en ʼn maand se gesprekke oor ʼn sinvolle lewe voor die dood. ʼn Maand se uitsig en insig oor die intellektuele, emosionele en spirituele relevansie van Lente as die seisoen waarin ons méér oop, meer ontvanklik, meer gereed is om geboorte te gee aan ʼn transformasie van gedagtes, gemoed, gebeure, […]