Tema-Argief

29/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis V

29 April 2018 LITURGIE: 29_april_2018 Daar is ʼn lied van Joan Osborne wat almal seker ken, ‘What If God Was One Of Us’ wat onder andere deur Alanis Morissette en deur Prince gesing word. Die eerste vers vra, “If God had a name what would it be? And would you call it to his face? If you were faced with […]

22/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis IV

22 April 2018 LITURGIE: 22_april_2018 Ons sit ons gesprek voort oor — LIFE IS A JOURNEY -- en het begin met die stelling: to have an experience and to give an explanation of the experience are not the same thing. Byvoorbeeld: jy staan onder die Eiffel toring in Parys, jy kyk op na die spits en skielik begin dit sneeu asof die […]

15/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis III

15 April 2018 LITURGIE: 15_april_2018 Ek is nie meer bang om te verdwaal nie. Dit het my nog altyd op plekke uitgebring waar ek nooit sou gewees het as dit nie was dat ek verdwaal het nie. In elk geval is ‘verdwaal’ ʼn groter ontdekkingsreis as die same-old-same van uitgetrapte paaie, en het die verdwaal-voetpaaie baie meer […]

08/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis II

8 April 2018 LITURGIE: 8_april_2018 Na afgelope Sondag se ‘CELEBRATION OF LIFE’ met brood en wyn en ʼn gesprek oor TRANSFORMASIE, vat ʼn pad my na Misty Cliffs. ʼn Klein strandjie tussen Kommetjie en Scarborough wat die plek is waar ek tot in ewigheid sal rus omdat dit my wens is dat my ‘stof’ eendag daar in ʼn […]

01/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis I

1 April 2018 LITURGIE: 1_april_2018 ... en so breek Paasnaweek aan, die hoogtepunt van elke Christen se geloof en godsdiens ... as die kerk van alle eeue eerskomende Sondag die Opstandingsdag van Jesus vier! In hierdie één sin lê 2000 jaar se dogma, teologie, geloofsoortuiging, geskiedenis, belydenis, en tradisie opgesluit. Vra ʼn mens wat dit beteken, is […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights