Liturgie: 29_januarie_2017 Ons sluit die maand se tema oor die gedigte as wysheidsliteratuur in die Bybel af met ʼn gesprek oor die digbundel wat in Hebreeus bekendstaan as ‘Kohelet’ wat letterlik vertaal kan word met — ‘die een wat sinne bymekaarmaak’ of te wel: prediker of openbare spreker. Die Amerikaanse skrywer, Thomas Wolfe wat in die begin […]