Liturgie: 25_september_2016 Vir ʼn maand reeds gesels ons oor LENTE as die seisoen van TRANSFORMASIE en het ons etlike beginsels bespreek wat hierdie vernuwing/verandering in gedagtes (emosies) en hart (gevoelens) behels en dit op ʼn eenvoudige manier gedoen sodat ons dit prakties ook aan ons kinders en kleinkinders kan oordra. Ons het gekyk na die betekenis van […]