“Rome was not built in a day” lui die spreekwoord ... met die intrapslag by die Piazza del Popolo wat die ou poort in die Noorde van Rome was, besef jy dat hierdie stad, wat bekend staan as ‘The Eternal City’, sy naam te danke het aan ʼn millennia van geslagte. Oral staan daar Egiptiese obeliske […]