Liturgie: 26_junie_2016 Net van ʼn handvol mense kan gesê word dat hy/sy werklik die geskiedenis van die mensdom verander het. Paulus is een van hulle. Wie was hierdie man wat 14 van die 27 boeke in die Nuwe Testament geskryf het? Wat was sy aspirasies, motivering, en oortuiging? Sy Hebreeuse naam was Sha’ul ha-Tarsi of soos ons […]