Liturgie: 25_desember_2016 ... die jaar is verby en Sondag vier ons Kersfees op die laaste Sondag van 2016. Dit voel soos gister toe ons die jaar begin het met Mozart en die herinnering dat ons almal ʼn Amadeus (Beloved of God) is. Ons het die jaar begin met footprint, footsteps, and footpaths en gevra, “Waarheen is jy […]