Liturgie: 28_augustus_2016 Breyten skryf êrens, “Kom ons praat oor dit wat ons nie sê nie en noem dit verswygings” — vir ʼn maand lank gesels ons oor — GESPREKKE MET MYSELF — en het ons al stil gestaan by verskillende aspekte van hierdie interne dialoog. Eerskomende Sondag sluit ons die gesprek af en gaan gesels oor alles wat ons nie sê […]