Terwyl ek sit en skryf, sing Neil Diamond in die agtergrond, “The Story of my Life” en die lirieke lui ʼn tere herinnering in my hart. Elke week gee geboorte aan sowat 1000-1500 woorde vir ons weeklikse epos. Soms (nét soms) vloei dit effortless maar die meeste van die tyd is dit diep delf vir inspirasie wat vra om […]