Wat ʼn wonderlike reis was dit sover die laaste maand in ons gesprekke oor ʼn BELYDENIS VAN GELOOF. Ons het reeds gesels oor — Belydenis is ʼn Verklaring; Belydenis is ʼn Getuienis; Belydenis is ʼn Oortuiging; en eerskomende Sondag sluit ons af en gaan gesels oor Belydenis is ʼn Bereidwilligheid. Vir te lank was ons opgesluit in die denkpatroon dat […]