To say that we are living in changing times is to make the understatement of the day! Nêrens is dit meer sigbaar as in die Informasie Era waarin ons leef nie, trouens as die lugvaartkunde teen dieselfde spoed moes verander as Informasie Tegnologie sou ons Londen toe vlieg in 30 sekondes en die vlug sou 5c gekos het. […]