Hierdie week se liturgie: 26_oktober_2014 Ons almal is bewus van Regter Masipa se uitspraak gister in die Oscar Pistorius saak. Gun my om vandag se epos te begin met ʼn enkele opmerking daaroor — Nou is die tyd vir vergifnis. Vergifnis beteken nie iemand wen nie en beteken ook nie wat iemand gedoen het is reg […]