Tema-Argief

26/01/2014
26 Januarie 2014

Hierdie week se liturgie: 26_januarie_2014 Goeie(warm)môre — ek is seker daar is nog mense wat gisteraand nie kon slaap as gevolg van die hitte nie ... ʼn Bitter-Twitter tweet vir sy 5000 volgelinge “Evaluate the people in your life; then promote, demote, or terminate. You’re the CEO of your life!” — en ek wonder of ek in […]

19/01/2014
19 Januarie 2014

Hierdie week se liturgie: 19_januarie_2014 So op ʼn volmaan Woensdag steek ons die halfpadmerk oor van die eerste maand. Ek sit gisteraand op ʼn klip en kyk oor die see en saam met elke brander wat inrol en teen klippe konsert hou, dink ek aan Franciscus van Assisi se “Brother Sun, Sister Moon!” Die getye met hul […]

12/01/2014
12 Januarie 2014

Hierdie week se liturgie: 12_januarie_2014 Baie keer sal mense vra, “... waaroor gaan dit by Neo-Spektrum?” en dis gewoonlik net na die vraag, “is jy regtig ʼn dominee?” Die woord ‘dominee’ het nog nooit vir my ʼn positiewe konnotasie gehad nie omdat die titel geassosieer word met ʼn religieuse elite waarmee ek ongemaklik is. Dit was ook vir my moeilik om […]

05/01/2014
5 Januarie 2014

Hierdie week se liturgie: 5_januarie_2014 VOORSPOEDIGE 2014 EN MAG DIT DIE ALLERMOOISTE JAAR VIR ELKEEN VAN ONS WEES — !! Daar is by my ʼn opregte opgewondenheid oor die jaar wat voorlê omrede ek met my hele hart glo dat die seëninge van 2013, vrug gaan dra in 2014. Ons suksesvolle EMMER-PROJEK was die eerste […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights