Hierdie week se liturgie: 31_augustus_2014 Ons is nog nie eers by die nuwe van nuwejaarsvoorneme nie en die jaar kantel nog ʼn maand in. Voor ons te opgewonde begin raak oor Kersgeskenke is die goeie nuus dat daar nog ʼn hele seisoen voorlê voor die einde van die jaar. Die Seisoen van Lente waar die aarde geboorte gee aan […]