Tema-Argief

27/04/2014
27 April 2014

Hierdie week se liturgie: 27_april_2014 Paasfees het gekom en gegaan. In die herinnering van ʼn verhaal wat vertel is, is daar ʼn oproep aan elkeen van ons om op te staan — op te staan van die sweepslae wat ons uitdeel met projeksies en persepsies; opstaan vanaf die kruise van skuldgevoel en vrees waarteen ons onsself kruisig; […]

20/04/2014
20 April 2014

Hierdie week se liturgie: 20_april_2014 Die lewe is gevul met paradokse. Soms verloor ons onsself in al die teenstrydighede. Om te praat oor ‘dood’ is om oor ʼn groot misterie na te dink. Baie spekuleer en projekteer ons eie gedagtes daaroor. Een ding het ons ingemeen ... niemand weet nie. Wat ons wel weet, is […]

13/04/2014
13 April 2014

Hierdie week se liturgie: 13_april_2014 Net die een en ander belangrike datums om te onderstreep ... eerskomende Sondag na die diens vind Neo-Spektrum se eerste Algemene Vergadering plaas by die Kolping Sentrum. Ons wil graag ʼn beroep doen op almal wat reeds aangesluit het as lede van ons amptelike struktuur om dit by te woon. Skakel asseblief […]

06/04/2014
6 April 2014

Hierdie week se liturgie: 6_april_2014 ʼn Nuwe maand, ʼn nuwe seisoen en hoe lekker is die herfsreëns nie ... opnuut word mens bewus van die woorde uit Prediker dat alles het ʼn vasgestelde tyd. In Afrikaans het ons net een woord vir ‘TYD’ maar die antieke Grieks het twee woorde — Chronos (waar chronologie vandaan kom) kan gemeet en definieer word; dit […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights