Hierdie week se liturgie: 24_november_2013 Ons gesels hierdie maand oor die tema: THE GIFT OF LIFE ― na aanleiding van die woorde van Jesus uit Johannes 10:10 “Ek het gekom sodat julle lewe kan hê, en dit in oorvloed!” Ons het reeds deur wonderlike lewenslesse geblaai en die afgelope paar Sondae was ʼn heerlike reis om van mekaar te leer oor […]