Hierdie week se liturgie: 26_mei_2013 Waarna smag die mens deur alle eeue heen die meeste: ons wil voel ons behoort; ons wil voel ons lewe het sin; ons wil vrykom van beperkinge; ons wil God se teenwoordigheid voel en ervaar as ons bron van energie en bestaan. Hieroor kan ons Sondag gesels! Die drie goed wat ʼn […]