Hierdie week se liturgie: 30_junie_2013 Ek het so bietjie tred verloor met al die datums en nie laas week gesien dat dit eerskomende Sondag die laaste Sondag van Junie is en derhalwe eet ons weer heerlik saam op 7 Julie na die diens. Ons het hierdie maand gereis met die tema Selfwaarde en Selfrespek as Spirituele dissipline! Ons het begin […]