Hierdie week se liturgie: 27_januarie_2013 Iemand vra my gister “en hoe behandel die nuwe jaar jou?” en ek dink by myself, dit sal seker eers teen Maart inskop want tot nou toe voel dit nog erg baie soos 2012. Miskien voel dit so want dis wat ek dink en toe sommer vanoggend besluit: dis tyd vir ʼn change of mind! Ons praat […]