en so loop die jaar haar laaste tree en kom sit ons om die laaste epos vir 2012 te skryf. Die week tussen Kersfees en Nuwe Jaar is altyd vir my ʼn week van stilte en nadenke oor die jaar wat verby is. Dit is ʼn week waarin ʼn mens jou seëninge tel en nie jou verdriet […]