Die winter het beslis dié jaar besluit om te oorwinter! Daar is TWEE stukkies goeie voor-lente nuus: 1. Van eerskomende Sondag is daar ʼn gasverwarmer in die kapel — koud kry kan dus buite bly ;-)) 2. Eerskomende Sondag lei Dr Rudi Labuschagne die diens vir ons. Hier is ʼn kort voorsmakie van waaroor die inhoud gaan: Volgens die […]