18 Desember 2016

Liturgie: 18_desember_2016

Alan Watts was ʼn Britse filosoof en skrywer wat op ʼn unieke wyse dit reggekry het om die Oosterse filosofie verstaanbaar te maak vir ʼn Westerse gehoor. In een van sy mees bekende toesprake sê hy die volgende — What do you desire? What makes you itch? What sort of a situation would you like? Let’s suppose, I do this often in vocational guidance of students, they come to me and say, well, “we’re getting out of college and we have the faintest idea what we want to do”. So I always ask the question, “What would you like to do if money were no object? How would you really enjoy spending your life?” Well, it’s so amazing as a result of our kind of educational system, crowds of students say well, we’d like to be painters, we’d like to be poets, we’d like to be writers, but as everybody knows you can’t earn any money that way. Or another person says well, I’d like to live an out-of-doors life and ride horses. I said you want to teach in a riding school? Let’s go through with it. What do you want to do? When we finally got down to something, which the individual says he really wants to do, I will say to him, you do that and forget the money, because, if you say that getting the money is the most important thing, you will spend your life completely wasting your time. You’ll be doing things you don’t like doing in order to go on living, that is to go on doing things you don’t like doing, which is stupid. Better to have a short life that is full of what you like doing than a long life spent in a miserable way. And after all, if you do really like what you’re doing, it doesn’t matter what it is, you can eventually turn it – you could eventually become a master of it. It’s the only way to become a master of something, to be really with it. And then you’ll be able to get a good fee for whatever it is, … and so, therefore, it’s so important to consider this question: What do I desire?”

>> Miskien is dit die moeite werd, om dit wéér te lees ...

Waarna verlang jy; wat is jou drome (het jy nog drome?); wat is jou wense en aspirasies; hoe het dit gebeur dat jy voel jy is te oud, te moeg probeer, te veel kere teleurgesteld; when did you settle for less? In my lewe het ek nie altyd die veilige pad gekies nie. Ek het baie foute gemaak. Te dikwels te gou iets gesê, gedoen, gereageer sonder om die konsekwensies in ag te neem maar tussen al die baie voetspore het ek wel iets langs die pad geleer: ek het geleer om na my hart te luister. Ek het geleer om my kop te gebruik om my hart te volg ... en nie andersom nie.
Ek verlustig myself op die oomblik in die boek ‘Blessed Are the Weird: A Manifesto for Creatives’ deur Jacob Nordby waarin hy skryf, “You know that crazy heart of yours? The one with lightning crackling and moonlight shining through it. The one you’ve been told not to trust because it often led you off the beaten path. The one so many have misunderstood your entire life. Trust it. Feed it. Grow it. It’s your greatest treasure and will point the way to your highest destiny. It is the voice of your soul.”

Meermale het ons iemand al hoor sê, “Wees net jouself!” Begin en eindig dit nie met die wysheid om na jou hart se waarheid te luister nie? Nordby gaan verder deur te sê, “It's a funny thing, how it works... The moment we stop trying so hard to be someone, we become ourselves — only what was there all along, waiting and peeking out from behind all the masks we wore. And when this happens, we discover that Who We Really Are is much greater than anything we might have pretended or even hoped to be.”

Dit is een ding om vir mense te sê: volg Jesus, luister na God ... maar wat beteken dit, hoe doen mens dit anders as deur ons hart, ons intuïsie? Ons geloof is tog ook ʼn aanvoeling, ʼn ervaring, gekoester en gekultiveer in die spontaniteit van ons spiritualiteit. Daar staan immers in Romeine 5:5 — “... en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort”

Moenie vasgevang en verstringel raak in dogma nie; ander mense se idees en definisies het wel waarde net soos hul voetspore en motto’s iets kan leer, maar hulle reis en waarheid is op die ou einde van die dag nie jóú oase nie. Waag dit om jou eie spore te trap, jou eie dimensies te verken, jou eie waarheid te vind, en om getrou te wees aan jou hart. Moenie dat die geraas van die wêreld jou eie (innerlike) stem uitdoof nie. Leer om die stem aan die binnekant te kultiveer en te respekteer. Hê die moed, dapperheid, om getrou te wees aan jou hart en daarom vertrou kan word. ‘Fear of failure’ is grootste rede waarom ons nie ons hart volg nie.

Kom ons gesels Sondag oor die volgende waarheid — To follow your heart, is to trust yourself. To follow your heart, is to listen to yourself. To follow your heart, is to love yourself. To follow your heart, is to be true to yourself.

Fokus op jou prioriteite. Maak besluite en nie verskonings nie. Gebruik geleenthede en nie tyd nie. Leef een oomblik op ʼn slag. Tel jou seëninge en nie jou probleme nie. Laat dit wat verkeerd is gaan en sit neer waaraan jy so swaar dra. Vra vir hulp. Gee meer as wat jy neem. Maak tyd vir dit wat belangrik is. Lag meer. Huil wanneer jy so voel. Wees ontvanklik vir die geskenke van die Lewe wat soms in die eenvoudigste van geleenthede en situasies manifesteer. Bly getrou aan jou waardes. Wees eerlik met jouself. Moet nooit jou integriteit verloor nie. Dan, en slegs dan sal die woorde van Spreuke 4:23 betekenis hê: “Above all else, guard your heart, for from it flow the springs of life”
Die laaste woord behoort ook aan Jacob Nordby — “We don’t have a second—not even a second—to waste on petty drama, on living fake, shallow lives, on swallowing our truth, or on hiding our light. We only dance around the flame of this gorgeous human existence for moments and the one thing important at all is loving beautifully.”

Kom ons maak die Kapel vol op Sondag vir ons voorlaaste diens van 2016 en bring jou besoekers en familie saam vir ‘n uur van dankbaarheid en herinnering!

🌺 ACIM — Hervat weer na die somervakansie.

Besoek ons Facebook ​​​

Gedagte vir die Week:
“Dare to dream again. For dreaming is the language of your soul, and nothing your soul truly desires could ever be wrong or impossible.” ― Jacob Nordby

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights