17 Junie 2012

Dr Rudi Labuschagne gesels Sondag by Neo-Spektrum 10h00 Kolping Sentrum oor die volgende tema: Die antwoord is uit op een van die mens se knellendste vrae.
Van die vroegste tye af is daar drie filosofiese vrae wat die mens mee worstel: Wie is ek? Waar kom ek vandaan? Waarheen is ek op pad? Sondag bespreek ons die antwoord op die eerste vraag. MOET DIT NIE MIS NIE!! 

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights