Tema-Argief

23/05/2019
Reboot your life: Verhoudinge, Vergiffenis, Embrace Change

Sondagdiens 26 Mei 2019 Niki Lauda (1949-2019) ... “He combined heroism, humanity, and honesty inside and outside the cockpit.” — Toto Wolff (Team Principle: MercedesAMG F1) Min mense kan — REBOOT YOUR LIFE — ʼn groter betekenis gee as Niki Lauda. Ná ʼn verpletterende ongeluk in 1976 waar hul hom uit ʼn brandende motor moes […]

15/05/2019
Reboot your life - Roete, Nee, Werk

Sondagdiens 19 Mei 2019 Die doel van jou lewe is om jouself weer en weer en nog ʼn keer opnuut te skep en herskep. Noem dit bekering of wedergeboorte, noem dit herlaai of herstel, noem dit restourasie of rehabilitasie ... dit is ʼn voortdurende proses en die dag as dit stop, is jy dood en […]

08/05/2019
Reboot your life - Begroting, Verantwoordelikheid, Huil

Sondagdiens 12 Mei 2019 Op hierdie verkiesingsdag in 2019 gesels ons verder oor ons tema vir Mei-maand — HOW TO REBOOT MY LIFE — en het laas week afgeskop met (i) besluit wat belangrik is en wat nie, (ii) kom uit die loopgraaf van jou geut, en (iii) begin by die begin. Met verjaarsdae of die begin […]

02/05/2019
Reboot your life

Sondagdiens 5 Mei 2019 Na ʼn intense tema in April rondom die laaste 24 uur in Jesus se lewe, gaan ons Mei-maand so ietwat ligter hou en gesels oor die vraag: HOW TO REBOOT YOUR LIFE. Alle rekenaars en fone raak oor tyd geblok met soveel files & stuff dat als stadig word. Jy weet nie meer waar jy […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights