Sondagdiens 24 Februarie 2019 Ons tema vir die maand is — ABIDE IN ME — en het die maand se gesprek afgeskop met die eerste vraag wat aan Jesus gevra word in die Johannes Evangelie naamlik, “Where do you abide?” Dit is nie ʼn vraag oor ‘location’ (plek) nie maar oor ‘vocation’ (roeping) ... dit is ʼn vraag wat gaan oor ons: ‘Beingness and Belonging in […]