In ons laaste gesprek oor die maand se tema — THE SPIRITUALITY OF IMPERFECTION — gaan ons eerskomende Sondag afsluit en gesels oor ‘VRYE WIL’ ... is ons regtig vry om te maak wat ons wil? Die Teologie het homself nog altyd in ʼn hoek geverf as dit aan die eenkant sê dat God het in sy almag alles vooraf […]