🌷 Groot asseblief — bespreek vir ons ‘Interfaith’ Spiritualiteit Konferensie op 5 Augustus by --lourita@mweb.co.za of by 071.579.45.39 — bring asseblief vriende en familie saam! 🌹 Ons het die maand gesels oor — VERSNELLERS VAN BEWUSSYN -- en begin met intuïsie, wat vloei na intensie, wat vloei na inspirasie, wat vloei na integrasie ... en eerskomende Sondag sluit ons af met INTROSPEKSIE < waarna dit weer […]