Ons gesels hierdie maand oor WYSHEID — en het reeds gekyk na VERTROUE, INTEGRITEIT, KOMMUNIKASIE, ERVARING, en eerskomende Sondag gaan ons afsluit met SPIRITUALITEIT. Daar is by my géén twyfel dat die verband tussen spiritualiteit en wysheid is van onskatbare waarde, om die waarheid te sê, weet ek nie of enige vorm van wysheid moontlik is sonder Spirituele Intelligensie (SQ) nie. Dadi Janki […]