Mens kan dit byna nie glo dat die eerste maand van 2015 trek reeds water nie ... ons gesels hierdie maand oor NUWEJAARSVOORNEMENS en het reeds gesels oor OPTIMISME en toe COMMITMENT en laas week oor DAPPERHEID. Ons sluit die maand se tema af en gaan Sondag praat oor ONTVANKLIKHEID (openness, sensibility, receptivity). Die eerste keer in my lewe wat ek sneeu gesien het, was […]