Tema-Argief

25/05/2014
25 Mei 2014

Hierdie week se liturgie: 25_mei_2014 Ons het dié maand geblaai deur van die mooiste Psalms... ons het uit elkeen woorde van bemoediging en die inspirasie het inhoud en betekenis gegee aan ons lewe as mens in die 21ste eeu. Dit was ʼn heerlike reis van poësie en beeldspraak, geweef in die kleurryke tempeltaal van digters […]

18/05/2014
18 Mei 2014

Hierdie week se liturgie: 18_mei_2014 Ons blaai hierdie maand deur ʼn paar Psalms en ontsluit die waarhede daarin wat vandag nog betekenis het. In die Psalms waarna ons reeds gekyk het, hoor ons keer op keer dieselfde refrein — doen wat jy weet jy moet doen, en laat dan ʼn Groter Krag toe om die […]

11/05/2014
11 Mei 2014

Hierdie week se liturgie: 11_mei_2014 Verkiesingsdag 2014 -- Dit was die wyse Mark Twain wat gesê het, “If voting made any difference they wouldn't let us do it.” Tog is daar iets wat ʼn mens opgewonde maak oor die één dag waarop almal na ʼn stembus gaan om ʼn kruisie te trek agter ʼn naam wat ons […]

04/05/2014
4 Mei 2014

Hierdie week se liturgie: 4_mei_2014 Moet sê, ek floreer in hierdie koeler weer met die sagte herfslig die vensters en deure oopgooi vir ʼn nuwe seisoen van spontane kreatiwiteit. Asof die sonsopkoms tot middeldag oor die stad hang en saans die berg goud inkleur. Met die reëns kom daar ʼn nuwe hoop wat ʼn brug […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights