Tema-Argief

29/06/2014
29 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 29_junie_2014 Dit is ʼn groot WOW! vir die wonderlike reaksie die laaste twee Sondae met al die warmgoed wat ons ontvang het vir ons WOW-projek. (Warm an Other’s Winter). Jy kan eerskomende Sondag nog bring en ons besorg dit aan hulle wat ʼn behoefte het. Eerskomende Sondag gaan ons gesels oor DIVINE APPOINTMENTS IN OUR ABUNDANCE … ons […]

22/06/2014
22 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 22_junie_2014 Dankie vir die wonderlike reaksie laas Sondag met al die warmgoed wat vir ons WOW-projek gebring is. Onthou jy kan dit nog die volgende twee Sondae ook doen. Ons sal dit plekke besorg waar daar ʼn behoefte is.Ons tema vir dié maand is — DIVINE APPOINTMENTS — en eerskomende Sondag gaan ons […]

15/06/2014
15 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 15_junie_2014 Goeie(koue)more — ons het in Desember ons eerste EMMER-projek geloots waar ons emmers vol noodsaaklikhede bymekaar gemaak het vir welsynsorganisasies en dit was ʼn reuse sukses. Vir die winter het ons besluit om hierdie jaar met ons WOW-projek (Warm anOther’s Winter) te begin. Ons vra van almal om warmgoed saam te bring die volgende paar […]

08/06/2014
8 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 8_junie_2014 ʼn Dag later as gewoonlik omrede ek gisteraand eers van Johannesburg teruggekom het. Op die vliegtuig sit ʼn vrou langs my met haar hande in wit vuiste gepers van spanning toe die vliegtuig geruk en gepluk word deur die turbulensie soos ons deur die wolke daal om te kom land. […]

01/06/2014
1 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 1_junie_2014 ʼn Nuwe maand kom lê in ons skoot en dis geen geheim hoe lief ek is vir winter nie ... die knus aantrek; reën teen die vensters en die groenste groen van die Kaap; bredies en rooiwyn; die sagte lig en elke oggend se laat sonsopkoms. So lees ek vroegoggend […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights