22 Januarie 2012

Hierdie week se liturgie: 22_jan_2012

Dis ʼn bietjie vroeër as gewoonlik —

... maar ʼn goeiemiddag aan almal. Die rede vir die vroeë skrywe is omrede ek vanmiddag die langpad vat Bloemfontein toe om my seun af te sien waar hy begin met Hoërskool. Dis met trots maar ook ʼn swaar seer hart dat ons die 1000km rit aanpak wat sekerlik nog moeiliker en ʼn langer rit sal wees as ek Vrydag terugkom.

Soos die laaste paar weke verbygetik en die tyd al hoe nader gekom het, het ons oor baie dinge gepraat. Die meeste daarvan vir hom in ʼn boek neergeskryf om altyd by hom te hou. Vir enige jong seun (of dogter) wat dit so ver van die huis waag, is dit ʼn tyd van groot onsekerheid wat gelyktydig seer en bang is. Hoe meer ʼn mens probeer verduidelik en troos dat hierdie jaar soos ʼn oogwink verby sal vlieg, hoe taaier en tammer het die begrip ‘TYD’ geword want die enigste tyd wat belangrik was, is die nóú!

Maar dit was toe ek weer dié gedeelte van Dr. Bob Moorehead raaklees dat ek besef het wat die onderwerp gaan wees vir die lang rit noorde toe en daaroor gaan ons volgende Sondag met mekaar gesels in ons sirkel –

The Paradox of Time.
The paradox of our time in history is that we have taller buildings, but shorter tempers; wider freeways, but narrower viewpoints; we spend more, but have less; we buy more, but enjoy less.
We have bigger houses and smaller families; more conveniences, but less time; we have more degrees, but less sense; more knowledge, but less judgement; more experts, but less solutions; more medicine, but less wellness.
We have multiplied possessions but reduced out values. We talk too much, love too seldom, and hate too often. We’ve learned how to make a living, but not a life; we’ve added years to life, not life to years.
We’ve been all the way to the moon and back, but have trouble crossing the street to meet the new neighbour. We’ve conquered outer space, but not inner space; we’ve cleaned up the air, but polluted the soul; we’ve split the atom, but not our prejudice.
We have higher incomes, but lower morals; we long quantity, but shorter quality. These are the times of tall men, and short character; steep profits, and shallow relationships.
These are the times of world peace, but domestic warfare; more leisure, but less fun; more kinds of food, but less nutrition.
These are days of two incomes, but more divorce; of fancier houses, but broken homes. It is a time when there is much in the show window and nothing in the stockroom.
This is the time when technology can bring these words to you, and a time when you can choose either to make a difference, or to just hit delete...

Besoek ons  FACEBOOKhttp://www.facebook.com/pages/Neo-Spektrum/278715195501651 vir meer inligting.
10h00 Sondag in die kapel van die Kolping Sentrum.

Kom deel Sondag saam met ons ʼn uur van jou tyd. Een uur wat ʼn verskil kan maak aan die res van jou week.
Ons GESPREKSGROEPE hervat weer as ek terug is. Volgende week sal ons die datums hê van wie, wat en waar.

Gedagte vir die Week:
“Time is free, but it's priceless. You can't own it, but you can use it. You can't keep it, but you can spend it. Once you've lost it you can never get it back.”— Harvey MacKay

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights